Sugar cones

Hierdie tuisgemaakte suikerhorinkies bak dun en kraakvars met ’n delikate karamelsmaak. Die beslag is maklik om aan te maak en kan in ’n wafelhorinkiemaker of ’n geskikte pan gebak word. Vorm die warm wafeltjies vinnig om ’n keël en laat heeltemal afkoel voordat dit met roomys gevul word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - Lewer 30 wafer cones portions

Toerusting: Nie van toepassing

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions