Gratis
Spaetzle
Gepubliseer
Daar is iets besonders aan 'n bord vars tuisgemaakte Duitse Spätzle. Hierdie sagte, klein pastanoedels is al vir eeue 'n geliefde stapelvoedsel in Suid-Duitsland, Oostenryk en Switserland en…
Lede-resep
Geroosterde Hoender en Groente pasta gereg
Gepubliseer
Min dinge klop die gemak van 'n eenpanmaal wanneer jy kamp, met vakansie is of sommer 'n besige weeksaand het. Hierdie romerige hoender- en pastagereg kombineer sappige hoender,…
Lede-resep
Pasta Alfredo
Gepubliseer
Daar is iets besonders aan 'n eenvoudige Alfredo-sous wat vars pasta in 'n luukse maaltyd omskep. Die kombinasie van botter, room en vars Parmesaankaas vorm 'n syagtige sous…
Lede-resep
Gnocchi
Gepubliseer
Sagte, veerligte aartappel-gnocchi wat binne minute gaar is en met byna enige sous die ster van die bord word. Van ’n eenvoudige pesto tot ’n ryk bolognaise of…
Lede-resep
Spaghetti Bolognaise
Gepubliseer
Hierdie is daardie soort gesinskos wat jou vrieskas sommer ’n bietjie meer georganiseerd laat voel! Sagte, geurige frikkadelletjies wat in ’n ryk tamatiesous gaar word en dan saam…
Lede-resep
Songedroogde Tamatie Pasta-glutenvry
Gepubliseer
Hierdie geurige pasta-en-kaasmuffins kombineer ’n romerige kaassous, songedroogde tamaties en pasta in maklike individuele porsies. Dit is ideaal vir kosblikke, pieknieks, ligte etes of as ’n interessante bygereg.
Lede-resep
Romerige pasta met Hamvulsel
Gepubliseer
’n Romerige, goudbruin gebakte pasta-en-kaasgereg wat vooraf berei en gevries kan word vir ’n vinnige, gesonde gesinsete.
Lede-resep
Slowcooker Macaroni en Kaas
Gepubliseer
’n Maklike, romerige Mac ’n Cheese wat stadig in die hutspot gaar word—ideaal vir besige gesinne wat ná ’n lang middag vinnig wil aansit vir ete.
Lede-resep
Vullende Pastaslaai
Gepubliseer
Hierdie romerige pastarys-slaai met perskes, tuna of hoender is binne 30 minute gereed. Dit is ’n heerlike ligte middagete vir kosblikke, pieknieks en honger monde ná skool.
Lede-resep
Tuisgemaakte Pasta
Gepubliseer
Wees kreatief in die kombuis met hierdie maklike tuisgemaakte pastadeeg. Rol dit dun uit en gebruik dit vir gevulde pasta, gebakte pastageregte of bros diepvetgebraaide happies—een basiese deeg…
Lede-resep
Gorgonzola-Sampioensous
Gepubliseer
’n Ryk en romerige sampioen-en-kaassous met dille en pekanneute wat ewe heerlik saam met pasta, steak, schnitzel of seekos smaak.
Lede-resep
Lasagne
Gepubliseer
Hierdie geurige familielasagne bestaan uit netjiese lae pasta, sappige maalvleis met groente en gerookte vleis, romerige kaassous en ’n goudbruin cheddarbolaag.