Tuisgemaakte Pasta
Leer hoe om eenvoudige vars pastadeeg met witbroodmeel, eiers en water te maak. Die deeg kan met ’n pastamasjien of koekroller uitgerol, dadelik gekook, gedroog, gebak of diepvetgebraai word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 6 Porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.