Romerige pasta met Hamvulsel
Hierdie maklike gebakte macaroni en kaas kombineer al dente-pasta met ’n romerige kaaswitsous. Berei dit vooraf, vries dit en bak direk uit die vrieskas wanneer die kinders naweke huis toe kom. Voeg ham of gaar spek by vir ’n geurige variasie.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.