Lede-resep
Die 1.2.3,4 Koek!
Gepubliseer
Elke bakker behoort 'n betroubare vanieljekoekresep in haar versameling te hê. Hierdie klassieke sponskoek is lig, sagte van tekstuur en het 'n fyn krummel wat perfek werk vir…
Lede-resep
Jogurt en Kersie koek
Gepubliseer
Hierdie suurlemoen-joghurtkoek is een van daardie resepte wat deur geslagte in 'n familie leef. As kinders was daar altyd 'n varsgebakte broodjie wat saam met ons universiteit toe…
Lede-resep
Charlotte russe
Gepubliseer
’n Klassieke Charlotte Russe met ’n heerlike Annelien-kinkel: sagte sjokolade-rolkoek, sappige kersies en ’n syagtige vlamousse wat jy vars, gestol of selfs as ’n roomyskoek kan voorsit. ’n…
Lede-resep
Sjokolade Karamel koek
Gepubliseer
Verleiding op sy beste! Hierdie is die soort koek wat ek regtig net vir verjaardae maak – anders rol mens later sommer die bult af! My oudste, Peet,…
Lede-resep
Dadelbrood met ‘n Twist
Gepubliseer
My dood is ’n heerlike dadelbroodjie, maar die ware kinkel lê in die speserymengsel wat ek self maak. Ek het my moeder se Speculaas-kruieresep geneem en dit deel…
Lede-resep
Grenadella koek
Gepubliseer
Vars en geurig, met daardie kenmerkende soetsuur smaak van grenadilla, is hierdie koek ’n ware bederf. Die sagte botterkoek hou die grenadillapitte mooi deur die beslag, terwyl die…
Lede-resep
Suurlemoen-Klapper kondensmelk koek
Gepubliseer
Hierdie ongelooflike klam en geurige koek is voorwaar iets wat enige kuiertjie in ’n marathon-sessie kan laat ontaard! Die vars suurlemoenskil en klapper in die beslag gee hom…
Lede-resep
Bienenstich / Beesting cake
Gepubliseer
Niemand is seker wat die oorsprong van die Bienenstich is nie maar, by oorlewering is daar twee stories. Nommer een was dit ‘n bakker wat besig was om…
Lede-resep
Sjokolade en Piesang karringmelk koek
Gepubliseer
’n Koek met ’n storie, ’n bietjie geskiedenis en ’n hele klomp nostalgie! Hierdie sagte, klam koek het sy oorsprong in ’n ou familieresep wat van geslag tot…
Lede-resep
Karamel Sjokolade Flan
Gepubliseer
Hierdie nostalgiese sjokoladeflan word met koffiestroop bevogtig en met romerige karamel en gestabiliseerde Amarula-room gevul. Voeg piesangskyfies by vir ’n heerlike Banoffee-geïnspireerde variasie wat herinneringe én borde vinnig…
Lede-resep
Mozzart koek (Gateau succes)
Gepubliseer
Hierdie luukse neutemeringuekoek kombineer bros lae pekan- of amandelmeringue met ’n ligte, romerige sjokoladeganache. Die koek word oornag gelaat om sag te word en is ’n elegante bederf…
Lede-resep
Marmite tert/koek
Gepubliseer
Hierdie maklike Marmite-botterkoek kombineer ’n sagte botterkoekbasis met ’n warm, sout Marmite-en-botterbolaag. Rond dit af met fyngerasperde Parmesaan of sterk Cheddarkaas vir ’n besonderse soet-en-sout bederf.