Luukse Sjokolade koek
'n Luukse vierlaag-sjokoladekoek met 'n sagte, digte krummel, gevul met romerige sjokoladevla en afgewerk met twee soorte sjokoladeganache. Die perfekte feeskoek vir spesiale geleenthede en sjokoladeliefhebbers.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 1 groot sjokolade koek met 12 snye portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.