Dadelbrood met ‘n Twist

Hierdie sagte, geurige dadelbroodjie is vol diepte van smaak met soet dadels, heuning of esdoringstroop, pekanneute en my eie Speculaas-kruie. Die speserymengsel gee aan die broodjie daardie besondere warm, gekruide geur wat dit anders maak as ’n gewone dadelbrood.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions