by boerekostwist | Apr 11, 2017 | Beesvleis, BKT Members, Proteïene
Nog een vrieskas vriendelike bêre ete vir ‘n besige gesin. Die resep is so ontwikkel om vir die besige gesin gesonde kos op die tafel te sit binne ‘n kits van begin tot einde. Die tamatiesmoor sousie kan ook gebottel of gevries word vir ander geurige disse...
by boerekostwist | Jan 28, 2017 | Beesvleis, BKT Members, Proteïene
Dy, Bolo, Stertstuk, Binneboud, Diklies is geskikte vleis snitte vir hierdie dis…Hierdie resep wat ek gee is geskik vir beesvleis snitte wat as een groot stukke vleis gaargemaak word. Klam hitte gaarmaak is die mees geskikte metode en verg tyd. Ek gebruik baie...
by boerekostwist | Nov 21, 2016 | Beesvleis, BKT Members, Proteïene
Hierdie braai sout het vele gebruike en kortrib se grootste maat. Ek gebruik die sout resep ook in my wors en droëwors resepte. Loer gerus op die blog vir die resepte. Die sout maak ’n eie sousie en die geure is heerlik. Hierdie sout is ook ‘n wonderlike...
by boerekostwist | Sep 1, 2016 | Beesvleis, BKT Members, Proteïene
As jy moeg word vir die lewe en net nie lus is vir kos maak dan is hierdie wandelpad om te volg. Ek kroek baie deur aartappels in groot maat te koop, blansjeer en vries. Gebruik dan soos nodig. Onlangs weer die waarde van moeder se voorsienigheid besef toe ek die...
by boerekostwist | Jul 19, 2016 | Beesvleis, BKT Members, Pasta, Proteïene, Stysels
Wanneer jy as student Voedsel praktiese gehad het, was eending verseker..die ander studente het tou gestaan na die tyd om jou disse te verorber. Vir my was dit altyd die ergste om die mooi kos wat ons gemaak het te moes uitkrap in ‘n kosblik om huistoe te neem. In my...
by boerekostwist | Nov 30, 2015 | Beesvleis, BKT Members, Proteïene, Vark, Wildsvleis
Ons het groot geword in ‘n gemeenskap waar daar verskeie nasionaliteite saam gewoon het. Een daarvan was die Hollanders. Ek het baie saam met my ma rond gerits as sy bestellings by mense gaan aflewer het. So het ek by die een gesin leer Garintjies of flentertjies...