Slapdeeg Pastei

Slapdeeg Pastei

Een ding wat ek geleer het deur die jare is die waarde van peulgewasse in die dieet. Dit word gesien as die besem vir die kolon. Wat bedoel ek? Wel die vesel in die peul gewas absorbeer onnodige suikers, koolhidrate en ongewenste stowwe nog voordat dit absorbeer kan...