by boerekostwist | Aug 13, 2020 | Artikels, Diverse, Gegeurde Sout, Gesondheid en Skoonheid, Hare, Lidmaatskappe
Droë hare, kopvel wat jeuk is iets wat meeste van ons oorkom. Ek is maar eens ‘n mens vir natuurlike middels op my kop en geniet dit om ‘n masker te berei om my hare diep te voed. Al hierdie olies is by Dischem beskikbaar. Stimuleer haar groei! 100 ml klapper olie 100...
by boerekostwist | Nov 15, 2019 | Gegeurde Sout, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
Gedroogde sitrus skil is goud werd in enige huis en met hierdie skil kan die aller heerlikste in vryf soute gemaak word. Verder kan die skille gebruik word om in stroop vir koeke en iets soos koeksisters gebruik word om as hoof geurmiddel te dien. Droog van Sitrus...
by boerekostwist | Aug 9, 2019 | BKT Members, Gegeurde Sout, Hulpbronne, Lesse en Raad
Daar is niks so lekker soos geurige vleis en om jou eie in vryf soute te maak is maklik en vinnig. Ek maak genoeg sodat daar altyd voorraad in my koskas gereed staan. 10 e gerookte Spaanse paprika, of eninge gerookte paprika poeier 10 e koljander fyn gemaal 10 e grof...
by boerekostwist | Apr 26, 2019 | BKT Members, Gegeurde Sout
Zahtar, Z’aatar is die Arabiese woord vir tiemie wat wil groei teen die heuwels van die oostelike dele van Meditereense streke. Dit is ook die woord wat gebruik word om na ‘n geurige spesery mengsel met gedroogde tiemie, fyn gemaalde sumac bessies, geroosterde...
by boerekostwist | Okt 26, 2018 | BKT Members, Gegeurde Sout, Sout
Die eerste keer toe ek Dukkah proe was ek baie verras dat ‘n sout so lekker kan wees. Gou was ek oor die vingers getik deur my Indiese vriendin dat dit nie sout is nie, maar ‘n bykos of dis soos sy dit sou noem. Die oorsprong is Egipties en was saam met allerlei brode...