Springrolls

Springrolls

Ek is gaande oor enige vorm van gebraaide kool. Hierdie heerlike rolletjies is vinnig om te maak en vries baie goed, haal uit en gebruik soos nodig. 1 pak fillo deeg 500 g kool fyn gesnipper 100 g wortel grof gerasper 5 e botter 5 e appel asyn 1 e bruinsuiker 1 e dill...
Samoesas

Samoesas

Ek is baie bevoorreg om toegelaat te word om deel te wees van my Moslem vriendin se gesin. Sy bel gereeld en dan moet ek kom kuier as hulle besig is om vir spesiale geleenthede te kook. In haar nederige kombuisie op die plaas het ek al soveel ure wat ek eintlik in...
Hoender souttert

Hoender souttert

Soms gebeur dit dat jy inderhaas gou ‘n ligte ete vir kuiergaste moet voorsit. Hierdie resep het my meer as eenkeer uit gehelp. Die korsie is ook baie maklik. Word in die pan gedruk en met die vulsel gebak, geen blindbak of tydrowende proses nie.Nou goed ek weet jy...
Geurige Kaastertjies

Geurige Kaastertjies

Hierdie is weereens een van daardie uiters praktiese reseppies. Jy kan deur net ‘n koppie spek, ham, gaar hoender, vis, groentes by te sit, die hele resep weer verder omskep in iets uniek. Die korsie is maklik en hanteer soos ‘n droom. Deeg 140 g Koekmeel...