by boerekostwist | Mei 11, 2017 | Bak, Gratis Resepte, Hulpbronne, Korsies, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Sout Terte
Ek dink enige een van ons kan doen met ‘n bekostigbare souttert resep en hierdie een is net reg. Jy kan speel met die byvoeging van knoffel polonie ipv worsies. Verder kan jy met ligter of sterker smaak kase werk. Dan, geure kan wissel van roosmaryn, tiemie, gerookte...
by boerekostwist | Apr 20, 2017 | Aartappels, BKT Members, Glutenvry, Sout Groente, Sout Terte, Spesiale Dieet
Eg Italiaans as kan wees en een van my persoonlike gunsteling ontbyte om met vriende en familie te geniet. Die basis is altyd eier om die bestanddele te bind en die variasies is oneindig. 1 medium aartappel grof gerasper 1 medium ui, ringetjies gesny 1 soetrissie,...
by boerekostwist | Apr 4, 2017 | BKT Members, Sout Terte
Vrieskas vriendelike resep gebak en ongebak. Vir my gesin die perfekte idee van “Kits-kos” wat bedien word met ‘n heerlike groen tuinslaai en vrugtesap. Kleinste Filistyn van my noem hierdie “Pizza-paai”! Kors: 100 g cheddar kaas,...
by boerekostwist | Sep 12, 2016 | BKT Members, Sout Terte
Ons het in ’n “gesonde huis” grootgeword vanweë ’n diabeet sussie. Ons het baie vars kos gekry. Ma het alles in die groentetuin geplant en ons het so ook die liefde vir groente plant geleer. Daar was die snaaksste kleure en vorms van tamaties, eiervrug en selfs...
by boerekostwist | Okt 19, 2015 | BKT Members, Sout Terte
Vinnig en maklik. Die geure is eenvoudig tog uniek. Elke keer wat ek hierdie dis voorsit kan die mense nie ophou vra na die resep. 1 blikkie Room mielies 125 ml Room of melk 6 Eiers – geklits ½ k Ham – op gekap 3 e Koekmeel 3 e Botter 1 k Spinasie blare...