Rotsies / Modderkoekies

Rotsies / Modderkoekies

Dit was nou die een koekie wat my Ma ons altyd self laat maak het. Ja, dit het soms in ‘n gemors geindig, maar dit was altyd vinger en lip aflek lekker. Vir variasie sit bietjie neute, pampoensade, rosyntjies, cranberries by. Haal dan so ‘n halwe koppie hawermout uit...
Sjokolade Salami

Sjokolade Salami

Hierdie happie is natuurlik my doodskoot net voor slapenstyd met ’n laaste teetjie. Ek weet dit is ongesond, maar dit doen ek net vir Kerstyd en ek maak genoeg om tot in die Nuwejaar te hou! Die resep is nogal maklik om te maak en die duurste bestanddeel is die...
Honde koekies

Honde koekies

Ek sal seker nooit groot word nie. Ek is gek na diere en het ‘n hele plaas vol van hulle…Skape,perde, honde, katte, ganse, visse en ook die kinders! Ek geniet dit om ook gesonde bederfies vir hulle te maak. As ek honde opleiding doen dan is hierdie snoep happies...