by boerekostwist | Jun 29, 2017 | Bak, BKT Members, Brood
Hierdie is ‘n ongelooflike vullende brood. My Filistyne reken dat een sny hul mae vol sit en ‘n tweede sny is oorbodig. Raklewe van hierdie brood is van nature lank (7 dae) en vries ook baie goed in skywe gesny. Die tekstuur is heerlik lig en klam, met die geur van...
by boerekostwist | Jun 23, 2017 | BKT Members, Brood
Vinnige en gesonde ligte ete vir ons hartsmense en ons self. My redenasie oor hoekom ons gesond en vars wil eet…ons belê in ons oudag en ek wil gesond oud word sonder skete en pyne. Alles begin met ‘n gebalanseerde dieet, genoeg water en oefening. Ek gebruik net...
by boerekostwist | Jun 20, 2017 | BKT Members, Brood
Vrydag 7 Julie 2017, bied Annelien Pienaar in Durbanville ’n Suurdeeg werkswinkel aan. D.’Aria en Eureka Mills staan gereed vir hierdie dag met ‘n pragtige venue en puik koringmeel produkte. Wat kan verwag word van die klas? 1. Suurdeeg plantjie: elke student ontvang...
by boerekostwist | Jun 16, 2017 | Bak, BKT Members, Brood
Die konsep van brood varkies is heel eenvoudig en tog so slim uitgedink. Terwyl jy braai of potjie maak kan die varkie warm word en ‘n broodjie gebak word. Die standaard Brood varkies van Eureka Mills neem panne van tussen 19-30 cm in lengte en 7-10 cm in hoogte....
by boerekostwist | Jun 13, 2017 | Bak, BKT Members, Brood, Koeke
Die resep is so oud soos die berge en gevind in een van Mev. Tulleken se boeke. Die koek is ’n tegniese resep wat sonder enige rysmiddel gebak word. In die ou dae het Mev. Tulleken aanbeveel dat die meel twee keer gesif word en die suiker fyner gemaal word om ‘n fyn...
by boerekostwist | Apr 17, 2017 | Beesvleis, Brood, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Proteïene
Die Afrikaans vir jaffel is Knypkoek, maar vir my bly dit ‘n boepens jaffel broodjie en klaar. Maar hiermee saam is daar oneindige variasies van hierdie heerlike resep. Hierdie is nou nie eintlik ’n resep nie, maar eerder ’n bespreking en antwoord van bak...