by boerekostwist | Jan 26, 2018 | BKT Members, Brood
Die Stromboli resep vorm die basis van hierdie heerlike vullende broodjie. My kinders geniet hierdie broodjies in hul kospakkies en met die ekstra proteine is dit ‘n wonderlike manier om die bloedsuikervlakke vir langer konstant te hou. Verder vir ‘n braai of piekniek...
by boerekostwist | Des 31, 2017 | Brood, Gratis Resepte
Hierdie resep is die Veeldoelige Witbrood resep uit my kookboek Boerekos met ‘n Twist. Hierdie resep het nie minder nie as 5 variasies van Toebroodjie brood, Vetkoek, Soetbrood met karamel, Pizza basis en nog vele meer…maar vir my het die Stromboli wat ek...
by boerekostwist | Des 22, 2017 | Bak, Beskuitjies, Brood, Gratis Resepte, Koekies, Lidmaatskappe
Tradisies in my gesin is so vas soos die Magaliesberg waarop my woonhuis uitkyk. Hierdie huisies word elke jaar deur ons gesin gemaak. Soms sny ons net die panele sodat dit ‘n vooraansig is en hang aan die boom of soos nou, bou ons ‘n hele huisie. Die deeg...
by boerekostwist | Sep 20, 2017 | BKT Members, Brood
Hoender mayonnaise is een van my stapelvoedsel items in my huis. Met my honger Filistyne is hierdie vulsel altyd ’n wenner na skool of voor oefening. Ons gebruik dit nie net vir broodjies nie, maar ook saam met slaai gevulde wraps, tramezzini’s en ook pasta slaaie....
by boerekostwist | Sep 13, 2017 | Bak, Brood, Gratis Resepte, Korsies, Pizza
Pizza is my manier om die gesin nader te trek en moeilike eters groente te leer eet. Ons reël in die huis is: 2 groente (met ‘’n opsie van 5), 1 of 2 vleis soorte en dan kaas geporsioneer. So het my jongelinge geleer om rou groente soos soetrissie, avokadopeer, uie,...
by boerekostwist | Jul 12, 2017 | Bak, Brood, Gratis Resepte
Ek is nou maar een maal ‘n kind van die veld! Kampkos was iets waarmee ek groot geword het, Voortrekkerkampe en plaaslewe het ons die kans gegee om buite te kon kook. Ons het soveel by ons ouers geleer van alternatiewe gaarmaak metodes buite die tradisionele...