Miljoenêrs Brosbrood blokkies

Miljoenêrs Brosbrood blokkies

Die Brosbrood koekie basis is heerlik en veerlig met die dekadente lae van tuisgemaakte karamel en sjokolade basis. Ek is bietjie oordadig en gebruik Belgiese sjokolade om hierdie happie mee af te rond. Ander bakkers sjokolade sal ook geskik wees, maar neem in ag dit...
Outydse Groenmieliebrood

Outydse Groenmieliebrood

Hierdie resep het Henriëtte Janse van Vuuren vir ons gestuur. Ek het bietjie aan die metode verander want die oumense het die resep gestoom. Ek het eenvoudig net die panne baie goed met twee lae foelie toegedraai en so die broodjie gestoom. Die broodjie word met groen...
Stollen

Stollen

Mense skrik vir die resep weens die feit dat dit oor twee dae gemaak word. Maar wees gerus dat die proses maklik is en inpas by jou eie skedule.  Ek verkies om hierdie deeg met my staanmenger te maak aangesien daar baie botter na die tyd in die deeg geknie moet word....
Gemmer brood

Gemmer brood

Hierdie gemmerbrood is vinnig en maklik. Geen kinkels in die kabel. Vir variasie kan 100g gekapte dadels wat in ‘n halwe koppie water met rumgeursel gekook is, bygevoeg word. Goue stroop kan met melasse stroop vervang word. 280 g (2 k) koekmeel 5 ml (1 t) fyn...
Suurdeeg VS Gis soorte en gebruike

Suurdeeg VS Gis soorte en gebruike

Gis Gis kan in verskillende kategorieë verdeel word. Maar voordat ek dit bespreek moet julle verstaan dat die tipe gisselle wat gebruik word, dieselfde in al die soorte kommersiële gis is, naamlik: saccharomyces cerevisiae a. Kits gis: hierdie tipes gis is fyn en...