Komyn en Papawersaad broodstokkies

Komyn en Papawersaad broodstokkies

Broodstokkies is vir my persoonlik, een van daardie uiters veelsydige happies, wat amper by alle geleenthede kan inpas op die spyskaart. Dit kan as ‘n happie by ‘n skemerkelkie bedien word, by ‘n ontvangs van ‘n bruilof terwyl die gaste rondstaan en kuier, gewoon net...
Prutpot Brood / Slow cooker Bread

Prutpot Brood / Slow cooker Bread

Ek bak hierdie brood net as ek weet ek gaan nie tyd kry om dit op te pas nie. Dus maak ek die aand voor die tyd die deeg aan en rus dit in die yskas. Die deeg sal lekker uitgepof wees die volgende oggend. Haal uit en vorm die brood netjies sonder om die lug borrels...
Rusticana brood

Rusticana brood

Onlangs sit ek en gesêls met mense oor die geskiedenis van broodbak. My geskiedenis en ondervinding het begin die dag toe ek my ogies die eerste keer oop gemaak het. Ek het in ‘n huis groot geword waar dit ‘n daaglikse item op die spyskaart was. Ons het geleer...
Boston Broodjie / Boston bread

Boston Broodjie / Boston bread

Jy gaan seker nou vra wat vir ‘n volksvreemde broodjie is dit die. Basies is dit ‘n gesonde roerbroodjie. Die rysmiddel is koeksoda en bakpoeier en die aktiveerder is molasse. Die reseppie kry volkoring meel, mieliemeel en rogmeel in wat in gelyke hoeveelhede verdeel...
Sagte broodrolletjies / Soft breadrolls

Sagte broodrolletjies / Soft breadrolls

Ek was bederf met my ma se weergawe van haar vriendin se Amerikaanse Dinner rolls. Later toe ek brood as spesialiteitsveld kies met verdere studies het ek met nuwe oë na die resep gekyk en verstaan hoe hulle so sag kon uitkom. Suiker, melk en botter het ‘n...