Suurdeeg Wafels

Suurdeeg Wafels

My Ma het sonder dat ek dit besef het altyd met plantjies brood en beskuit gebak. Ons het geen ander metode van brood en wafels maak geken nie. Selfs die plaatkoekies is met hierdie mengsel gemaak. Die deeg is ongelooflik lekker en maklik om mee te werk en ek hou dit...
Naan gluten free

Naan gluten free

Nini Freeman het per geleentheid hierdie reseppie via Bakkiesblad gedeel. Ek het na dit gekyk en gedink ek gaan dit probeer. Ek was aangenaam verras en dit kom heerlik uit. Ek het egter paar veranderings gemaak tov van internasionale bestanddele en die toeganklikheid...
Turkse Platbrood / Turkish flatbread

Turkse Platbrood / Turkish flatbread

Hierdie brood word wel met gis gemaak en rys nie baie hoog nie omdat dit baie dun gerol word. Dit word kenmerkend met kerrie of souserige disse gebruik. My kinders geniet hierdie rollery terdee en saam staan ons en kuier en rol. Ek gee nie om vir die meel gemors na...
Melk brood / Milk bread

Melk brood / Milk bread

Ek het as student hierdie broodjie by die Vasity Bakery in Lynwoodweg gekoop. As student het ek sleg geëet weens ‘n uiters vol en besige kursus. In die aand as ek in my tjorretjie geklim het, het ek daar gestop en van die Soet Melkbroodjies gekoop. Die man wat dit...
Tropical Chiken Salad on Ciabata

Tropical Chiken Salad on Ciabata

Die resep bestaan uit drie dele. Daar is die resep om jou eie Ciabata mee te bak, daarna maak jy ‘n slaaisousie aan wat ook vir ‘n maand in die yskas kan hou, en laaste die gemarineerde hoender repies. Hierdie is my naweek kuierkos vir my gaste by die...
Babka (Cinnamon rolls met ‘n Twist)

Babka (Cinnamon rolls met ‘n Twist)

Een van ons lede het navraag gedoen vir ‘n Joodse brood wat sy as kind by iemand geëet het. Ek het dit as ‘n ander dis leer ken en nie as Joods geassosieer nie. Maar so leer mens elke dag nuwe dinge. Die brood was tydens Paasfees tyd geniet as gesinne saam gekuier...