Sagte broodrolletjies / Soft breadrolls
Ek was bederf met my ma se weergawe van haar vriendin se Amerikaanse Dinner rolls. Later toe ek brood as spesialiteitsveld kies met verdere studies het ek met nuwe oë na die resep gekyk en verstaan hoe hulle so sag kon uitkom. Suiker, melk en botter het ‘n versagtende effek op gluten. Gluten is die […]
Annelien2017-10-19T05:54:38+02:00