by boerekostwist | Okt 3, 2024 | Algemene Bak Inligting, Gratis Resepte
Kom ek verduidelik eers die konsep van hoe botter werk en dan kan jy kundig met die margarien Twist.Botter is ongeveer 85% vet, dit kan varieer na gelang van die ras van bees. Hierdie vet persentasie is ongelooflik belangrik in gebak soos koekies, versiersels,...
by boerekostwist | Sep 5, 2024 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Koeke, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Soms het mens nie lus om die hele dag tyd in die kombuis te spandeer om ‘n lekker soethappie te berei en dan is daar resepte soos hierdie wat mens net letterlik alles in een doen. Die koek is heerlik koud of warm en kan met soveel ander vrugte variasies gedoen word....
by boerekostwist | Aug 29, 2024 | Bak, Beskuitjies, Gratis Resepte, Hulpbronne, Koekies, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
‘n Heerlike Sjokolade-karamel brosbrood koekie wat vinnig en ook gluten-vry berei kan word. Onlangs het ek in die winkel ‘n gesprek van ‘n mamma en haar tiener dogter gevolg by die lekkergoed rak. Die mamma is ademant dat die dogter vir vel...
by boerekostwist | Aug 18, 2024 | Algemene Bak Inligting, Lesse en Raad
Wanneer jy resepte aanpas vir bak op verskillende hoogtes bo seespieël, is dit belangrik om te verstaan dat die lugdruk en vogtigheid op hoër hoogtes anders is, wat die bakproses beïnvloed. Suid-Afrika het baie plekke wat redelik hoog bo seespieël is, terwyl Nederland...
by boerekostwist | Aug 18, 2024 | Algemene Bak Inligting, Gesond, Hulpbronne, Inspirasie, Lesse en Raad
Kleipotte skep ‘n kook omgewing wat voordelig is vir die ontwikkeling van ryk, komplekse geure terwyl dit die kos sappig en vogtig hou. Bindweefsel breek stadiger af en laat vleis net sagter. Dit is veral voordelig vir geregte wat langer kook tye vereis, soos...
by boerekostwist | Aug 18, 2024 | Diabeet, Gesond, Lekkergoed, Lesse en Raad, Suikervry
Vraag 1: Jy kan suiker in gebak resepte met xylitol of erythritol vervang? Daar is ‘n paar belangrike oorwegings en aanpassings wat jy moet maak: Hoeveelheid: Xylitol/Erythritol kan gewoonlik in ‘n 1:1 verhouding vervang word vir suiker. Dit beteken...