by boerekostwist | Feb 14, 2023 | BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Koeke, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Ek dink almal van ons soek na die perfekte koek resepte. Daardie een resep wat jy vir amper alle koeke wat jy wil bak kan gebruik. Botterkoek basis koeke, ook genoem Bundt of Pound cakes…. is dig en sterk in struktuur wat beloof om nie te krummel sou jy ‘n...
by boerekostwist | Feb 11, 2023 | Bak, BKT Members, Brood, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Sout Terte, Warm Nageregte
Ou brood? Moenie kommer ek het ‘n heerlike slim plan vir jou! Onlangs het ons gaan kamp en daar was oorskiet roosterkoek en niemand wil by dag twee nog van dit eet. So wat maak mamma? Sny alles in klein stukkies, week in melk en room en voila…en daar was ook...
by boerekostwist | Feb 6, 2023 | BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Koeke, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
This cake is made in three phases. Please take note. A Cake base is baked, cooled and set aside. Then the fudge filling are prepared and set in a silicone mould and frozen for a few hours to be able to unmould perfectly onto the baked cake base. There is a fudge sauce...
by boerekostwist | Jan 29, 2023 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Kinders, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
n Heerlike projek vir groot en klein om saam aan te pak! Les oor kristalle: Suiker sal altyd weer probeer om terug te gaan na sy kristal struktuur. Dit beteken dat as daar in ‘n stroop nie ‘n suur is, dat suiker kristalle, wanneer daar wel ‘n kristal...
by boerekostwist | Des 19, 2022 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Ingelegde vrugte is iets wat geen huis sonder kan wees. Dit is die langverwagte somer, en die natuur gee sy wonderlike geskenke. Hierdie vlesige, sappige, smaaklike en gesonde vruggie bottel perfek. Het jy geweet dat Kersies verhoog hemoglobien en verhoog eetlus”...
by boerekostwist | Nov 24, 2022 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Sout Terte
Souttert is ‘n heerlike manier om alle oorskiet vleis en of groente wat reeds vooraf gaar gemaak is in so ‘n tert te verwerk. Meer nog, jy kan die tert ongebak of gebak bevries en net later weer verder bak. Klink te goed om waar te wees? Kom ons kyk na alles en nog...