Lede-resep
Eiers: gewig, omskakelings, uitruilings en alternatiewe
Gepubliseer
‘n Volledige en omvattende inligtingstuk oor eiers en meer. Hierdie gids sal jou help om meer suksesvol te kook en bak. Vanaf die kopkrappers rakende eierwitte styf klits…
Lede-resep
Elektriese mengers wat nie tot onder meng
Gepubliseer
Dit is baie belangrik wanneer jy jou menger gebruik en die bak uitskraap vir byvoorbeeld ‘n koek, daar geen droë bestanddele mag agter bly nie. Dit beteken dat…
Lede-resep
Why Fermented Foods?
Gepubliseer
Just a brief descripton of what the function is of Fermented foods. Your health is your wealth and not a drain! What is Free radicals and how does…
Lede-resep
Suiwel allergieë en die prosesse wat daartoe lei
Gepubliseer
Suiwel! Hoekom is mens allergies vir winkel melk en nie vir rou, vars melk nie?
Lede-resep
Gesonde Kosblikke en Breinkos
Gepubliseer
Gesonde breinkos hoef glad nie vervelig te wees nie! Pak ’n kosblik wat kinders graag sal oopmaak – kleurvol, voedsaam en propvol slim keuses wat energie gee vir…
Lede-resep
Kersfees spyskaart 2024
Gepubliseer
Kersfees is meer as net ’n ete – dit is die geur van speserye in die kombuis, ’n tafel waar almal nader skuif en resepte wat van een…
Lede-resep
Food labels and what you the consumer should know!
Gepubliseer
Lees jy ooit die agterkant van die verpakking voordat jy die produk in jou trollie sit? Of is “vetvry”, “suikervry”, “lig” en “geen bygevoegde suiker” genoeg om jou…
Lede-resep
Basiese beginsels van Gis en Broodbak
Gepubliseer
Broodbak hoef nie ingewikkeld te wees nie! Kom ons begin by die begin en leer verstaan watter soort gis om te gebruik, hoeveel gis jou deeg nodig het…
Gratis
Aartappels, watter kultivar om te gebruik in jou huis?
Gepubliseer
Staan jy ook gereeld soos ek voor die rak met sakke aartappels en wonder watter een om te koop? Want dit is nie asof jy deur net na…
Lede-resep
Wat sê die reg oor egte Botter!
Gepubliseer
Hierdie is vir my seker een van die belangrikste punte in Suid-Afrika wat soms oor die hoof gesien word van weë die onkunde van die publiek, of so…
Lede-resep
Natuurlik gegeurde water: detox, immuniteit, veroudering, energie
Gepubliseer
Gegeurde water het ‘n baie interessante onderwerp geword toe ek begin navorsing doen oor die tema vir Gladde Jantjies/Smoothies. Die smoothies het my terug geneem na die oorsprong…gegeurde…
Lede-resep
Vakansie peusel-happies!
Gepubliseer
Ek dink almal van ons sit met die hande in die hare as dit by die onderwerp van vakansie kom. Wat maak mens met die kinders wat alewig…