Food labels and what you the consumer should know!

Preserveermiddels, geurmiddels, suiker, sout, vet, koolhidrate en al die vreemde name en kodes op ’n kosetiket kan ’n mens maklik laat wonder wat jy eintlik koop. Maar ’n voedselproduk se voorkant vertel nie altyd die hele storie nie. In hierdie artikel neem ek jou stap vir stap deur die voedingsinligting en bestanddelelys sodat jy kan verstaan wat die syfers beteken, hoe om produkte eerlik met mekaar te vergelyk en waarom die 100 g- of 100 ml-kolom so belangrik is. Ons kyk ook na jou daaglikse kilojoulebehoefte, eenvoudige maniere om gebalanseerde maaltye saam te stel en hoe om kos vooruit te beplan deur vars produkte te vries, droog, blansjeer en preserveer. Die doel is nie om bang te wees vir verwerkte kos nie, maar om ’n ingeligte verbruiker te wees wat weet wat in die kosmandjie beland.

Prep Tyd - n.v.t. mins

Kook / Bak Tyd - n.v.t. mins

Totale Tyd - n.v.t. mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Kies berging opsie

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - Nie van toepassing portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions