Lede-resep
Eier vrye Vanielje spons koek met Sjokolade variasie
Gepubliseer
Hierdie is een van daardie resepte wat bewys dat 'n sagte, hoë en klam koek glad nie eiers nodig het nie. Die kombinasie van jogurt en 'n eenvoudige…
Lede-resep
Tuisgemaakte Roomkaas
Gepubliseer
Om jou eie roomkaas te maak is een van die eenvoudigste en mees bevredigende suiwelprojekte in die kombuis. Met net twee bestanddele en 'n bietjie geduld kan jy…
Lede-resep
Elektriese mengers wat nie tot onder meng
Gepubliseer
Dit is baie belangrik wanneer jy jou menger gebruik en die bak uitskraap vir byvoorbeeld ‘n koek, daar geen droë bestanddele mag agter bly nie. Dit beteken dat…
Lede-resep
Luukse Sjokolade koek
Gepubliseer
Hierdie is nie sommer net nóg 'n sjokoladekoek nie – dit is die kroonjuweel van enige nageregtafel. Elke laag is dig, ongelooflik klam en intens sjokoladeagtig, gevul met…
Lede-resep
Kweper lekkers
Gepubliseer
Hierdie tradisionele kweperlekkers roep die mooiste kinderherinneringe op. Ek onthou nog hoe ons as kinders gehelp het om die sagte kwepermoes deur die sif te vryf – 'n…
Lede-resep
Aartappel suurdeeg beskuit
Gepubliseer
Aartappel suurdeeg is onder benut. Hierdie manier van water fermenteer en die vog onttrek is perfek om beskuit mee te bak…maar ook enige soort brood wat moet lank…
Lede-resep
Growwe Dadel beskuit
Gepubliseer
Die dadels in hierdie resep saam met die bruinsuiker lewer 'n donker karamelagtige beskuit met 'n heerlike tekstuur. Ek gebruik as ’n reël nie meer Bruismeel nie, omdat…
Lede-resep
Grenadella kaaskoek
Gepubliseer
Daar is daardie aande wanneer die soettand onverwags toeslaan en jy lus is vir iets romerig, vars en heerlik – sonder ure se bakwerk. Hierdie maklike kaaskoek is…
Lede-resep
Tipsy tert
Gepubliseer
Hierdie is een van daardie nageregte wat elke gas stil maak met die eerste happie. Die sagte, klam dadelkoek absorbeer 'n botterige stroop wat dit ongelooflik sappig maak,…
Lede-resep
Poffertjies met vla mousse
Gepubliseer
Daar is min gebak wat soveel verwondering wek soos 'n perfek gebakte roomsoesie. Uit 'n eenvoudige mengsel van water, botter, meel en eiers ontstaan ligte, hol poffertjies wat…
Lede-resep
Peppermint crisp kaaskoek met sjokolade lae
Gepubliseer
Hierdie Peppermint Crisp-kaaskoek is die soort nagereg wat mense lank ná die ete nog oor praat. Lae sagte sjokolade-Switserse rolkoek word afgewissel met 'n romerige karamel- en roomkaasvulsel…
Lede-resep
Die 1.2.3,4 Koek!
Gepubliseer
Elke bakker behoort 'n betroubare vanieljekoekresep in haar versameling te hê. Hierdie klassieke sponskoek is lig, sagte van tekstuur en het 'n fyn krummel wat perfek werk vir…