Grenadella kaaskoek

Hierdie vinnige, ongebakte grenadilla-kaaskoek word gemaak met 'n Tennis-beskuitjiebasis, roomkaas, kondensmelk en vars grenadillamoes. 'n Maklike nagereg wat ideaal is vir enige geleentheid en sonder moeite voorberei kan word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Kies berging opsie

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 8 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions