Eier vrye Vanielje spons koek met Sjokolade variasie
Hierdie Eierlose Vanieljekoek is lig, klam en heerlik sag met 'n delikate krummel. Die resep kan maklik omskep word na 'n ryk sjokoladekoek en is ideaal vir mense met eierallergieë of vir enigeen wat 'n eenvoudige, betroubare koekresep soek.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 1 x vanielje of sjokolade koek portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.