Kweper lekkers

Tradisionele kweperlekkers word gemaak van vars kwepers, suiker en 'n bietjie geduld. Hierdie natuurlike vrugtelekker bevat geen preserveermiddels nie en ontwikkel 'n diep, aromatiese geur terwyl dit stadig uitdroog.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 30 blokkies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions