Lede-resep
Gestoofde Droë vrugte
Gepubliseer
Hierdie geurige gestoofde droëvrugte word oornag gehidreer en sag gekook met bruinsuiker, heuning en ’n tikkie rumgeursel. Bedien dit as ’n ontbytlaagpotjie met jogurt en muesli of as…
Lede-resep
Blatjang Hoendergereg
Gepubliseer
Hierdie romerige hoender-en-aartappelgereg word eenvoudig in ’n prutpot of oondskottel gepak en stadig gaargemaak. Die tuisgemaakte mayonnaise-en-blatjangsous sorg vir hope geur sonder die gebruik van pakkies soppoeier.
Lede-resep
Kalahari Springbokboud
Gepubliseer
Hierdie stadig gebakte wildsboud word met ’n geurige speserymengsel ingevryf, met blatjang, vrugte en spek bedek en daarna saam met rooiwyn in foelie verseël. Geen dae lange marinering…
Lede-resep
Flentertjies Vleis
Gepubliseer
Hierdie geurige garingtjiesvleis, oftewel pulled lamb, word twee dae lank in karringmelk, kruie en speserye gemarineer en daarna stadig in die prutpot gaargemaak. Die resultaat is bottersagte skaapvleis…
Lede-resep
Eenskottel Hoender gereg
Gepubliseer
Hierdie romerige prutpothoender met sampioene, blatjang, mosterd en ’n tikkie masala is eenvoudige trooskos sonder onnodige fieterjasies. Bedien dit met rys of stampmielies, of verdik die geurige vulsel…
Lede-resep
Murgpampoentjie Lasagne
Gepubliseer
Maalvleisvulsel 1 kg maer maalvleis 2 selderystingels, fyngekap 4 wortels, gerasper 1 ui, fyngekap 4 skywe salami, fyngekap 1 knoffeltoontjie, fyngedruk 30 ml (2 e) origanum 30 ml…
Lede-resep
Murgpampoen bros skyfies
Gepubliseer
Ons geniet hierdie chippies by ons braai en kuiertjies met ‘n heerlike knoffel doopsousie of as ‘n bykos saam met ander groente disse. 12 groot Murgpampoentjies, R 5…
Lede-resep
Quinoa en Geelperske slaai
Gepubliseer
Hierdie kleurvolle quinoa-slaai is propvol interessante teksture en geure: sappige geelperskes, sampioene, vars groente en ’n romerige karringmelksous met ’n tikkie grondboontjiebotter. Maak dit ’n dag vooruit sodat…
Lede-resep
Suurlemoen en Dill gegeurde Hoender
Gepubliseer
Hierdie karringmelk-gemarineerde hoender is sag, sappig en propvol geur. Die hoender word eers in die oond gaargemaak en daarna oor die kole gebraai vir ’n heerlike bros, goudbruin…
Lede-resep
Tuisgemaakte Pasta
Gepubliseer
Wees kreatief in die kombuis met hierdie maklike tuisgemaakte pastadeeg. Rol dit dun uit en gebruik dit vir gevulde pasta, gebakte pastageregte of bros diepvetgebraaide happies—een basiese deeg…
Lede-resep
Kaas en Uie Frittata
Gepubliseer
Hierdie geurige Italiaanse frittata is een van my gunstelingontbyte om met familie en vriende te deel. Spek, aartappel, soetrissie, speserye en Parmesaan word met ’n romerige eiermengsel gebind…
Lede-resep
Hoender potjie
Gepubliseer
Heerlike en Geurige hoender gereg wat jou gaan leer van hoe om 'n bouquet garni te maak en hoe om te flambe!