Murgpampoentjie Lasagne
Hierdie murgpampoenlasagne het uit nood ontstaan toe beide meel en lasagnevelle opgeraak het. ’n Groot murgpampoen uit die groentetuin het die perfekte plaasvervanger geword. Die dun pampoenrepies word met ’n geurige maalvleisvulsel en mediumdik witsous in lae gepak vir ’n eenvoudige, voedsame gesinsete.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 4 - 6 porsies. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.