Kalahari Springbokboud
’n Maklike wildsboudresep waarin die vleis stadig in ’n dig verseëlde foeliepakkie gaar word. Die kombinasie van koljander, naeltjies, blatjang, droëvrugte, spek en rooiwyn lewer sagte vleis met ’n ryk pansous. Bedien dit met basmatirys, groente en gestoofde vrugte vir ’n besondere maaltyd.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 150°C
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.