Eenskottel Hoender gereg
Maak sagte prutpothoenderborsies in ’n romerige sampioen-, witwyn- en blatjangsous. Die hoender en sampioene word eers verbruin voordat alles stadig in die prutpot gaargemaak en met room afgerond word. Hierdie veelsydige hoendergereg is heerlik met gegeurde rys, stampmielies of as pasteivulsel.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4 - 6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.