Blatjang Hoendergereg
’n Maklike alles-in-een-hoendergereg met aartappelwiggies, uie en ’n romerige blatjang-en-tiemiesous. Pak alles vooraf in die prutpot of ’n oondskottel en laat dit stadig gaar word totdat die hoender sag en die sous heerlik dik is—ideaal vir ’n sorgvrye Sondagmiddagete.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 150°C
Porsies - 6-8 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.