Flentertjies Vleis

Maak sappige garingtjiesvleis van ’n skaapblad met karringmelk, garam masala, komyn, gemmer, roosmaryn en knoffel. Die prutpot doen die meeste werk, terwyl die geurige pansappe met rooiwyn afgekook word om ’n ryk vleissous te vorm. Bedien dit op brood, saam met slaai, koeskoes of romerige mielierys.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 6-8 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions