Gestoofde Droë vrugte

Maak veelsydige gestoofde droëvrugte met pruimedante of ’n mengsel van jou gunstelingvrugte. Die vrugte word in gegeurde water gehidreer en daarna met heuning en bruinsuiker gekook. Pak dit in lae met jogurt, muesli en vars bessies vir ’n maklike ontbyt, of bedien dit saam met roomys, wafels en pavlova.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 30 mins

Totale Tyd - 50 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions