Lede-resep
Gebakte pampoen slaai met romerige balsamiese asyn slaaisous
Gepubliseer
Hierdie geroosterde pampoenslaai is die perfekte voorbeeld van hoe eenvoudige bestanddele in iets besonders kan verander. Die natuurlike soetheid van botterskorsie of ysterpampoen, vars blaargroente en bros neute…
Lede-resep
Micro greens en Spruite, groei jou eie!
Gepubliseer
Om jou eie spruite en mikrogroente te kweek is een van die eenvoudigste maniere om vars, lewende kos by jou daaglikse etes te voeg. Met slegs 'n glasbottel,…
Lede-resep
Soet-suur gefermenteerde koolslaai
Gepubliseer
Deesdae is my spyskaart behoorlik gevul met gefermenteerde kosse. Nie omdat ek glo mens moet allerhande aanvullers in pil- of druppelvorm gebruik nie, maar omdat ek verkies om…
Lede-resep
Rooibosbessie-Roomkaas Beet voorgereggse asyn reduksie
Gepubliseer
’n Voorgereg wat eenvoudig lyk, maar jou gaste behoorlik gaan beïndruk! Jong beet, romerige roomkaas, soet-suur rooibosbessies, bros neute en ’n geurige balsamiese reduksie met ’n skeut whisky…
Lede-resep
Botterskorsie en Wortel gestolde slaai
Gepubliseer
Hierdie koel botterskorsie-en-worteljellieslaai is ’n nostalgiese somergereg met appelkoosjogurt en ’n vars lemoen- of suurlemoengeur. Dit word in ’n vorm gestol en maak ’n kleurvolle bygereg vir braaivleis,…
Lede-resep
Piesang- en Kondensmelk slaai
Gepubliseer
Hierdie romerige piesangslaai kombineer kondensmelk, room en mayonnaise met subtiele geure van mosterd, kaneel en neutmuskaat. Dit is ’n vinnige, nostalgiese bygereg vir braaivleis, koue tafels en familie-etes.
Lede-resep
Ouma Hantie se Koolslaai
Gepubliseer
Hierdie vinnige, romerige koolslaai is ideaal vir ’n braai, piekniek of gesinsete. Bros kool, wortel en appel word met ’n soet-suur kondensmelk-en-mayonnaisesous gemeng, met rosyne en pekanneute as…
Lede-resep
Botterskorsie, Sitrus en Feta slaai
Gepubliseer
’n Vars en veelsydige botterskorsieslaai met ’n soetsuur marmelade-en-vinkelsous, romerige feta en knapperige neute. Bedien dit koud as slaai of warm as ’n geurige bygereg.
Lede-resep
Botterskorsie en Cous-cous slaai
Gepubliseer
Hierdie couscous-en-botterskorsieslaai is my noodhulp wanneer ek vinnig ’n geurige alles-in-een-slaai nodig het. Met geroosterde botterskorsie, gemarineerde feta, kersietamaties en vars basiliekruid is dit heerlik vir middagete, kosblikke,…