Micro greens en Spruite, groei jou eie!
Kweek jou eie spruite en mikrogroente tuis met minimale toerusting. Ontkiemde sade bied verhoogde voedingswaarde, verbeterde verteerbaarheid en is 'n heerlike toevoeging tot slaaie, toebroodjies en gesonde maaltye.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.