Botterskorsie en Cous-cous slaai

Maak ’n maklike couscous-slaai met heuninggeroosterde botterskorsie, balsamiese feta, kersietamaties en basiliekruid. Bedien dit louwarm of koud as ’n voedsame bykos, ligte ete of kosblikgunsteling.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 20 mins

Totale Tyd - 40 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 200°C

Porsies - 6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions