Botterskorsie en Wortel gestolde slaai
Maak ’n verfrissende somerslaai met fyngerasperde botterskorsie, wortel, appelkoosjogurt en sitrusjellie. Gelatien help die slaai om stewig te stol sodat dit mooi uit ’n vorm gekeer kan word. Die room is opsioneel en die botterskorsie kan met ekstra wortel vervang word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.