Soet-suur gefermenteerde koolslaai

Gefermenteerde kosse is kosse wat deur mikroörganismes afgebreek en verander word, en hierdie natuurlike proses kan wonderlike voordele vir ons dermgesondheid inhou. Ek glo sterk daaraan om soveel as moontlik van hierdie kosse deel van ons daaglikse eetgewoontes te maak. Hierdie koolslaai is maklik om te maak en kan alleen geëet word, saam met ’n stukkie proteïen bedien word, of sommer in ’n burgerbroodjie gebruik word. Indien jy allergies is vir sesamsaad of dit om enige rede nie kan gebruik nie, kan dit eenvoudig uitgelaat word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions