Lede-resep
Piesang mousse vulsel en nagereg in een
Gepubliseer
Hierdie Piesang Crémeux is een van daardie resepte wat elke bakker in sy versameling behoort te hê. Fluweelsag, ryk en propvol natuurlike piesanggeur is dit net so heerlik…
Lede-resep
Vla: Alle soorte met ‘n Les
Gepubliseer
Wat is die verskil tussen Vla (custard) en Bakkersvla (pastry cream)? ’n Vla (custard) word gemaak van melk, suiker en eiers. Gebakroom (crème pâtissière) is ’n tipe vla,…
Lede-resep
Gebakte Joghurt Ontbyt happies
Gepubliseer
Soms is die eenvoudigste nageregte die grootste verrassing. Hierdie Gebakte Joghurtbakkies vra net 'n handvol bestanddele, maar die resultaat is 'n syagtige, romerige nagereg wat net so maklik…
Lede-resep
Sjokolade Mousse in ‘n Kits!
Gepubliseer
Soms verlang 'n mens na 'n luukse sjokolade-mousse, maar beslis nie na die lang lys stappe, gelatien, waterbaddens en ure se wag nie. Hierdie Vinnige Sjokolade Mousse bewys…
Lede-resep
Eaton Mess
Gepubliseer
Soms is die mooiste nageregte juis dié wat uit 'n "kombuisongeluk" gebore word. Ek glo die koshuismoeder wat jare gelede Eton Mess in Engeland uitgedink het, het werklik…
Lede-resep
Sugar cones
Gepubliseer
Hierdie karamel-en-dadelkoek is pure wintertrooskos uit my ma se kombuis. Ek kan vandag nog onthou hoe die warm geur van karamel, botter en sagte dadels die huis gevul…
Lede-resep
Granadilla roomys
Gepubliseer
Wanneer ek aan Desembervakansies dink, dink ek aan groot, ronde bolle granadillaroomys wat ons ná 'n dorpuitstappie as spesiale bederf gekry het. Vir drie plaaskinders was dit genoeg…
Lede-resep
Panna Cotta
Gepubliseer
Min nageregte straal soveel eenvoud en elegansie uit soos 'n perfekte Panna Cotta. Met sy fluweelsagte tekstuur en subtiele geur behoort hierdie Italiaanse klassieke letterlik op die tong…
Lede-resep
Sneeupoeding
Gepubliseer
Sommige resepte neem jou met die eerste happie terug na jou kinderdae. Hierdie ligte, wolkagtige Sneeupoeding is een daarvan. Sag, lugtig en vars met die geur van suurlemoen,…
Lede-resep
Eierlose Sjokolade mousse met ‘n Twist!
Gepubliseer
Hierdie elegante eierlose sjokolade-mousse-tertjies is die perfekte kombinasie van 'n bros koekiekors, fluweelsagte sjokolademousse en 'n romerige roomkaasmiddel wat elke happie besonders maak. Afgewerk met 'n spieëlgladde sjokoladeglans…
Lede-resep
Wafer cones
Gepubliseer
Min dinge laat 'n nagereg meer professioneel lyk as 'n bros, tuisgemaakte wafelhorinkie of elegante tuile. Hierdie eenvoudige deeg verander binne minute in 'n verskeidenheid dekoratiewe vorms wat…
Lede-resep
Vlapoeier maak jou eie
Gepubliseer
My gesin se vinnige roete na heerlike, romerige vla! Hierdie is presies die soort bêre-mengsel wat ek graag in my koskas hou: vinnig, maklik en altyd gereed wanneer…