Vlapoeier maak jou eie

Met ’n paar eenvoudige bestanddele maak jy jou eie vla-poeier en jy kan selfs jou eie vanieljesuiker berei. Meng net met melk wanneer jy dit nodig het en binne minute het jy ’n warm, gladde vla wat oor poeding, vrugte of tert geskep kan word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4-6 portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions