Panna Cotta
Vir my is Panna Cotta amper die Italiaanse neef van Crème Caramel. Albei is sagte, romerige nageregte, maar waar Crème Caramel in die oond bak, stol Panna Cotta eenvoudig deur die natuurlike bindkrag van gelatien. Juis daarom is hierdie nagereg so wonderlik om mee te speel. Van vanielje en koffie tot rooibostee, Earl Grey, kardemom of selfs eetbare blomgeure – elke infusie gee sy eie unieke karakter. Die doel bly egter altyd dieselfde: 'n sygladde nagereg wat lig voel op die verhemelte, sonder 'n swaar roomnasmaak.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.