Piesang mousse vulsel en nagereg in een

Fluweelsagte Piesang Crémeux met natuurlike piesanggeur. Perfek as nagereg of vulsel vir koeke, kolwyntjies, roompoffertjies en tertjies.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Medium

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - Lewer: vulsel vir ‘n 20-25 cm 3-4 laag koek of 24 kolwyntjies, 2 dosyn mini tert doppies of 4-6 nagereg bakkies. portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions