Wafer cones

Wafelhorinkies en tuiles is verrassend maklik en ekonomies om self te maak. Wanneer jy dit vooruit bak en reg bêre, het jy altyd 'n bros basis vir talle kreatiewe nageregte. Deur dieselfde deeg net anders te vorm terwyl dit nog warm is, kan jy horinkies, sigaarrolletjies, tuiles, taco-doppies of dekoratiewe medaljons maak.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 24 wafer cones portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions