Sneeupoeding

Sneeupoeding is 'n heerlike ligte gelatiennagereg wat sy sagte, skuimerige tekstuur kry deur 'n warm gelatienstroop met styfgeklopte eierwitte te kombineer. Die eindresultaat is 'n sagte mousse-agtige poeding wat smelt in die mond. Hierdie veelsydige resep kan met verskillende geure en kleure aangepas word en is net so geskik vir kinderpartytjies as vir elegante nageregte. Selfs 'n diabetiese weergawe kan maklik gemaak word deur die suiker met 'n geskikte hittebestande versoeter te vervang.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions