Lede-resep
Drywende Eilande (Île Flottante)
Gepubliseer
My kindertyd groot bederf en lekker nagereg met veerligte meringue happies bedek met vla en karamel spookasem. Ek kon vir ure kyk hoe my ma met daardie kenmerkende…
Lede-resep
Vla: Alle soorte met ‘n Les
Gepubliseer
Wat is die verskil tussen Vla (custard) en Bakkersvla (pastry cream)? ’n Vla (custard) word gemaak van melk, suiker en eiers. Gebakroom (crème pâtissière) is ’n tipe vla,…
Lede-resep
Gebakte Joghurt Ontbyt happies
Gepubliseer
Soms is die eenvoudigste nageregte die grootste verrassing. Hierdie Gebakte Joghurtbakkies vra net 'n handvol bestanddele, maar die resultaat is 'n syagtige, romerige nagereg wat net so maklik…
Lede-resep
Die Beste Kondensmelk Vla in ‘n japtrap!
Gepubliseer
Party dae vra sommer net vir 'n bakkie warm, romerige vla. Hierdie Kondensmelk Vla in 'n Japtrap is een van daardie resepte wat my herinner dat die eenvoudigste…
Lede-resep
Sjokolade Molton / Lawa koek / nagereg
Gepubliseer
Daar is min nageregte wat dieselfde "wow"-oomblik skep as 'n perfekte Sjokolade Molten Lava-koekie. Sodra die lepel deur die sagte kors breek en die warm, vloeibare sjokolade stadig…
Lede-resep
Sjokolade poeding met eie sous
Gepubliseer
Sjokolade, pekanneute en ’n warm, ryk sous – hierdie nagereg sit êrens tussen ’n smeulende brownie en ’n heerlike molten sjokoladenagereg. Met ekstra donker kakao en vars pekanneute…
Lede-resep
Melkkos-Glutenvry
Gepubliseer
Wanneer die lus vir melkkos tref, maar daar nie koekmeel in die koskas is nie, kom sago tot die redding. Hierdie glutenvrye sagomelkkos is romerig, geurig en heerlik…
Lede-resep
Brood en Botterpoeding
Gepubliseer
Hierdie veelsydige brood-en-botterpoeding verander ’n paar eenvoudige koskasbestanddele in ’n ruim, vertroostende nagereg. Maak dit met ou brood, gaar rys, pasta of rysnoedels en gee dit elke keer…
Lede-resep
Brandewyn- vs Malva Poeding
Gepubliseer
Hierdie tradisionele malvapoeding is heerlik klam, ekonomies en vries uitstekend. Geur die romerige stroop met brandewyn, Amarula of Cape Velvet vir ’n feestelike variasie.
Lede-resep
Outydse gebakte Sago poeding
Gepubliseer
Hierdie outydse sagopoeding is romerig en sag, met ’n soet konfytlaag en ’n goudbruin meringue bo-op. Bedien dit warm of koud vir ’n heerlike tradisionele nagereg.
Lede-resep
Asyn Poeding met vinnige vla
Gepubliseer
Hierdie outydse asynpoeding het die kenmerkende rysmiergaatjie-tekstuur, ’n sagte spons en die heerlikste geur van kaneel, gemmer en neutmuskaat. Bedien dit warm met vinnige, dik vla vir egte…
Lede-resep
Roly Poly
Gepubliseer
Hierdie outydse Roly Poly-konfytpoeding is pure wintertroos: sagte konfytspirale wat in ’n geurige kaneel-en-gemmerstroop gebak en warm met dik vla of roomys bedien word.