Die Beste Kondensmelk Vla in ‘n japtrap!
Hierdie vinnige Kondensmelk Vla word met net 'n handjievol bestanddele gemaak en lewer 'n heerlik romerige, fluweelagtige tekstuur. Die kondensmelk gee natuurlike soetheid en 'n ryk geur, terwyl die vanielje die perfekte afronding bied. Ideaal as nagereg, sous vir poedings of as vulsel vir gebak.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - Lewer: 350 ml portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.