Brandewyn- vs Malva Poeding

Malvapoeding met of sonder brandewyn bly ’n eg Suid-Afrikaanse gunsteling. Die sagte bruinsuiker en appelkooskonfyt gee aan die poeding sy kenmerkende karamelsmaak, terwyl die warm, romerige stroop diep in die pasgebakte poeding intrek. Dit lewer ses porsies en is ’n ideale randrekker vir gesinsmaaltye en onthaal.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 30 mins

Totale Tyd - 50 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 6-8 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions