Outydse gebakte Sago poeding
Tradisionele sagopoeding met meringue is ’n nostalgiese Suid-Afrikaanse nagereg wat die kombuis met onweerstaanbare geure vul. Die romerige sagobasis word met appelkooskonfyt en ’n ligte meringuelaag afgerond. Gebruik gerus bessiekonfyt vir ’n geurige kinkel.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 19 x 23 cm bak portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.