Lemon curd

Lemon curd

  Hierdie resep kan met die mikrogolf berei word of per plaat. Lees asb die details rakende mikrogolf sterktes en leer sommmer iets nuut vir die toekoms as jy wil koekbak en aanpassings moet doen. Hierdie is ‘n heerlike resep en vermeerder met gemak na...
Italiaanse botter versiesel

Malvalekker versiersel

Nou goed…ek het so ‘n effense swakte vir ‘n goeie versiersel wat sy vorm behou en in ‘n kits gemaak kan word. Hierdie resep het my moeder eendag so aanmekaar gesit toe my sussie verjaar het. Van toe af maak ons die heerlike versiersel! Die versiersel het...
Gekookte versiersel

Gekookte versiersel

Soms soek jy ‘n versiersel wat nie te soet is nie en ook nie te gou smelt nie. Hierdie reseppie voldoen aan al die vereistes. Hierdie versiersel kom wit uit en dus kan jy dit ook maklik kleur om by die perfekte kleur uit te kom. Toener jare gelede was hierdie die...